лупа
Search Loader

D.J. Opperman 
Blom en baaierd 

поддержка
Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking ʼn hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid verteenwoordig “Oud-digter” en “Paddas” onderskeidelik futiliteit en die bose teenoor sinvolheid en die goeie. Al die gedigte tot “Nagwag” staan in die teken van die Suid-Afrikaanse “kleur”-aktualiteit, terwyl die lyding in die tweede helfte van die bundel op ʼn universeler vlak verken word. — J C Kannmeyer
€9.49
Способы оплаты

Об авторе

Opperman het ’n sentrale plek in die Afrikaanse literêre landskap beklee: as digter, dramaturg, dosent, teoretikus, bloemleser, essayis en polemikus het hy ’n onuitwisbare invloed gehad en ’n omvangryke oeuvre nagelaat.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9780624075974 ● Размер файла 0.3 MB ● издатель Tafelberg ● опубликованный 2015 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 4801445 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

95 032 Электронные книги в этой категории