лупа
Search Loader

D.J. Opperman 
Dolosse 

поддержка
Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. — J C Kannemeyer
€8.99
Способы оплаты

Об авторе

Opperman het ’n sentrale plek in die Afrikaanse literêre landskap beklee: as digter, dramaturg, dosent, teoretikus, bloemleser, essayis en polemikus het hy ’n onuitwisbare invloed gehad en ’n omvangryke oeuvre nagelaat.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9780624075998 ● Размер файла 0.3 MB ● издатель Tafelberg ● опубликованный 2015 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 4801448 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

95 032 Электронные книги в этой категории