Ilse Salzwedel 
Floreer 

поддержка
Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie ’n iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, bespreek die eienskappe van veerkragtige mense en gee raad om dit te ontwikkel. Sy kyk ook watter dinge jou veerkragtigheid kan tap wat jy moet vermy. Ilse gebruik voorbeelde uit haar eie en ander bekendes se lewe om te wys dat veerkragtigheid vir ons elkeen beskore is.
€10.99
Способы оплаты

Об авторе

Ilse Salzwedel is ‘n joernalis, radioaanbieder en skrywer van Johannesburg. Daar het al verskeie boeke uit haar pen verskyn waaronder Bloedsusters. Ilse is bekroon met ‘n ATKVeertjie, ‘n Pica en drie Caxton-toekennings, en is in 2009 deur die FAK vereer met die H.B. Thom-toekenning vir ‘n besondere bydrae tot die Afrikaanse joernalistiek.
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 224 ● ISBN 9780796322692 ● Размер файла 0.2 MB ● издатель Lux Verbi ● опубликованный 2021 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 7801048 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

119 364 Электронные книги в этой категории