лупа
Search Loader

Jaco Jacobs 
Krok en Dil Vlak 2 Boek 5 
Ek hou van blou

поддержка

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag — en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het »n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, »n knorrige krokodil en »n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

€1.86
Способы оплаты
Buy this ebook and get 1 more FREE!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781776251483 ● издатель Pan Macmillan South Africa ● опубликованный 2022 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 8828106 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

29 080 Электронные книги в этой категории