Marnus is mal oor goggas. Krieke, spinnekoppe, slakke ”“ hoe grilleriger, hoe beter. Elke Vrydagmiddag werk hy en Denzil in Dok Brummer se laboratorium vir ekstra sakgeld. Maar een middag gebeur daar ’n ongeluk, en kort voor lank begin vreemde dinge met Marnus gebeur. Is hy regtig besig om in ’n gogga te verander ”¦?
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 36 ● ISBN 9780799361063 ● издатель LAPA Uitgewers ● опубликованный 2002 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5206042 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM