Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik ”“ en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur. Hom ignoreer, kan sy ook nie ”“ daarvoor het hy ’n te hipnotiese aantrekkingskrag ”¦
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9780799352245 ● издатель LAPA Uitgewers ● опубликованный 2012 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5205651 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM