лупа
Search Loader

Owen Jones 
Tierlelie van Bangkok 
Wanneer die saad van wraak blom!

поддержка
Adobe DRM
Обложка Owen Jones: Tierlelie van Bangkok (ePUB)
Tierlelie van Bangkok — Toe die Sade van Wraak Blom — begin wanneer Lily ‘n gelukkige meisie is, wat geduur het totdat ‘n ‘oom’ begin het om haar van die ouderdom van 11 af, te mishandel. Sy het skaam en introvers begin word, wat daartoe gelei het dat sy ‘n eensame lewe geleef het totdat sy na Bangkok toe getrek het om by die universiteit te studeer.Haar gedagtes en haar verlede het wel by haar gebly, so na klasse het sy begin uitkyk vir mans wat sy vermoed het as pedofiele en het haar eie eienaardige manier van wraak op hulle uitgeoefen.Sy het die wraaknemende Tierlelie van Bangkok geword en het die gemeenskap in angs gehad, maar hoe lank kon sy aanhou om die polisie te ontduik en wou sy in elk geval geheimsinnig uitgevang word sodat sy haar storie kon openbaar?
€3.93
Способы оплаты
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781667467061 ● Переводчик Anonymous ● издатель Megan Publishing Services ● опубликованный 2023 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 9357594 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

4 399 017 Электронные книги в этой категории