лупа
Search Loader

автор: Rykie van Reenen

поддержка
Rykie van Reenen is veral bekend as joernalis, een van die knapstes nog in Afrikaans. Sy was onder meer «n uitmuntende rubriekskrywer, assistent-redakteur van Rapport, die ontvanger van die Markus Viljoen-medalje vir Afrikaanse joernalistiek en «n eredoktorsgraad van die Universiteit van Stellenbosch.




1 Электронные книги Rykie van Reenen

Rykie van Reenen: Heldin uit die vreemde
In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys …
EPUB
африкаанс
DRM
€11.99