Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weë van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik) maar om te verklaar. Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so ‘n onderdrukkende stelsel kon handhaaf?Rolspelers in die apartheids-regering het vir die eerste keer inligting gedeel vir hierdie boek. Dit gee dus totaal nuwe insigte op die binnewerkinge van die regering tydens apartheid.
ซื้อ eBook เล่มนี้และรับฟรีอีก 1 เล่ม!
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 448 ● ISBN 9780624058380 ● ขนาดไฟล์ 1.3 MB ● สำนักพิมพ์ Tafelberg ● การตีพิมพ์ 2012 ● ฉบับ 1 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 24 เดือน ● เงินตรา EUR ● ID 4534212 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM