Büyüteç
Arama Yükleyici

Corne van Rooyen 
As die liefde kom 

Destek
Mianke Grové, is ‘n romanskrywer, maar glo nie aan die liefde nie. Vir haar is liefde bloot ‘n mite, nes feëverhale. Haar aanstaande swaer vra haar om te gaan uithelp op sy vriend se wildreservaat waar sy die aantreklike natuurgids, Wian Engelbrecht ontmoet. Lank, met donker hare en breë skouers is hy die toonbeeld van die karakters waaroor sy altyd skryf.Vanaf die intrapslag laat hy haar hart vinniger klop en stuur haar bloeddruk deur die dak. Sy maak haarself wys dis net fisieke aangetrokkenheid, nie verliefdheid nie. Hoe meer tyd sy egter saam met hom spandeer, hoe moeiliker word dit vir haar om te stry teen die gevoelens wat hy in haar wakker maak, veral na hul eerste aardskuddende soen.Haar hart druk haar in een rigting terwyl haar kop haar op ‘n ander paadjie wil lei. Sy is vasgevang tussen passievolle soene, hartkloppings en haar mite oor die liefde. Die vraag is: Gaan sy ingee tot opregte liefde of gaan sy vir Wian deur haar vingers laat glip?
€4.01
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 192 ● ISBN 9781776359295 ● Yayımcı LAPA Publishers ● Yayınlanan 2023 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 9118533 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

4.410.784 Bu kategorideki e-kitaplar

Sonuç yok