Büyüteç
Arama Yükleyici

Elize Davies 
n Wetenskaplike benadering 

Destek

Leandi Steyn keer terug na die Kaap om seker te maak dat haar broerskind, Madelein, versorg is. Vanuit die staanspoor bots sy met Madelein se voog, dokter Leon Hattingh. Volgens haar is hy ‘n gevoellose wetenskaplike met ‘n rekenaar in plaas van ‘n hart in sy borskas. Wanneer Leandi per ongeluk in Leon se arms beland, vind sy uit dat die koue wetenskaplike haar lyf aan die brand steek met sy mond en hande. Sy stem in om met hom te trou, slegs ter wille van Madelein, maar is vasbeslote om nie haar nuwe man se bed te deel nie. Maar dis nie so maklik om Leon se wetenskaplike benadering, én sy sjarme, te weerstaan nie …

€4.17
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 192 ● ISBN 9780637003568 ● Yayımcı LAPA Publishers ● Yayınlanan 2023 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 8918742 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

4.417.607 Bu kategorideki e-kitaplar

Sonuç yok