Büyüteç
Arama Yükleyici

Helena Hugo 
Die lewe wat ek jou gegee het 

Destek
Berdine se ma en ouma kom tot die gevolgtrekking dat hulle hul eie drome deur Berdine wou uitleef. Berdine word groot met die idee dat sy gebore is om ander tevrede te stel. Ná jare se manipulering in ‘n verhouding besef Berdine dat dit nie is wat sy wil hê nie. Haar ma en ouma werk saam om Berdine terug te lok na haar herkoms. Daar wag ‘n vreugdevolle weersiens maar ook moeilike keuses. Berdine kry helderheid nadat haar ouma haar die waarheid oor haar grootouma en dié se niggie Emma vertel.  
 
€9.99
Ödeme metodları

Yazar hakkında

Helena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos oa Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende
genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en
-vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 256 ● ISBN 9780796322678 ● Dosya boyutu 0.5 MB ● Yayımcı Lux Verbi ● Yayınlanan 2022 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 8637839 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

699.325 Bu kategorideki e-kitaplar