Büyüteç
Arama Yükleyici

Wilreza Smit-Theron 
Sonroeper 

Destek
Adobe DRM
Örtmek Wilreza Smit-Theron: Sonroeper (ePUB)
Zea, ʼn talentvolle pottebakker, moet na haar pa se dood vir haar ʼn nuwe lewe skep – en ʼn kunsuitstalling in mooie Milaan bied haar juis daardie geleentheid. In Italië het sy nie tyd om te wonder oor die geheimsinnige mense wat langs haar intrek of die sexy vreemdeling wat sy vlugtig ontmoet nie. Totdat sy dié man weer in ’n katedraal sien. Sy glo nie aan toeval nie, maar wat van die noodlot?In Italië ontdek Zea ’n ander sy van haarself. ’n Sy wat onmoontlik aangetrokke tot Antonio Vinetti is. Met sy warm soene en die beeldskone Paola wat altyd by hom ingehaak is, het Zea egter genoeg rede om hom te wantrou.
€4.49
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 208 ● ISBN 9780639605388 ● Yayımcı LAPA Uitgewers ● Yayınlanan 2020 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 7634898 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

257.779 Bu kategorideki e-kitaplar