Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Dr Nandi Lessing-Venter & Reinette Lombard 
Tippie se eerste boek oor klanke 

Підтримка
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. “Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheidvan snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipesgeluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan bydie pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggelomdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippiemaak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveelpret kan wees?
€3.66
методи оплати
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 10 ● ISBN 9780637006521 ● Видавець LAPA Publishers ● Опубліковано 2023 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 9202467 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM

Більше електронних книг того самого автора / Редактор

4 430 847 Електронні книги в цій категорі