Dr Nandi Lessing-Venter & Reinette Lombard 
Tippie se eerste boek oor kleure 

Підтримка
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. “Tippie se eerste boek oor kleure” is ʼn reënboogontploffing van emosies!Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters. Joukleuter sal leer om kleure soos rooi, groen, geel, blou en meer, en sal ookemosisies beter kan verstaan en identifiseer.
€3.68
методи оплати
Придбайте цю електронну книгу та отримайте ще 1 БЕЗКОШТОВНО!
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 10 ● ISBN 9780637006569 ● Видавець LAPA Publishers ● Опубліковано 2023 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 9202470 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM

Більше електронних книг того самого автора / Редактор

4 316 907 Електронні книги в цій категорі