Flora, Engela Ovies se tweede roman, is ’n hartroerende verhaal oor ’n dapper twaalfjarige se liefde vir haar sibbe en die opofferings langs die pad om haar ma se droom te laat waar word. Eerlik, deernisvol en opreg soos die oop vlaktes van die Noord-Kaap.
Про автора
Engela Ovies is gebore op 1 Julie 1968 op Onseepkans, ’n grenspos tussen Pofadder in die Noord-Kaap en Namibië. Sy gaan ook hier langs die Oranjerivier by St. Philomena skool. In 2003 trek sy na Noudonsies naby Augrabies waar sy tans woon. Draairivier, Engela se debuut, het in 2020 by Human & Rousseau verskyn.
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 288 ● ISBN 9780798182904 ● Розмір файлу 0.5 MB ● Видавець Human & Rousseau ● Опубліковано 2022 ● Видання 1 ● Завантажувані 24 місяців ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 8508298 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM