Drie vroue se lewensverhale word in hierdie saga uitmekaargehaal toe die onweerstaanbare Katryn die skryfkunsprofessor kom sê om ”n roman oor die vernedering van haar voormoeders te skryf. Hoe moes sy weet dat dié opdrag haar lewe só intiem sou raak?
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 267 ● ISBN 9780799386127 ● Видавець LAPA Uitgewers ● Опубліковано 2017 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 5531939 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM