Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Reinette Lombard & Jose Palmer 
Leer my lees Vlak 5, Boek 7: Tippie braai vleis 
7. Tippie braai vleis

Підтримка

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,
voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide
woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse
avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar
woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n
woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te
stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.

€2.08
методи оплати
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 24 ● ISBN 9781776353101 ● Видавець LAPA Publishers ● Опубліковано 2022 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 8246567 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM

Більше електронних книг того самого автора / Редактор

4 430 847 Електронні книги в цій категорі