Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Reinette Lombard & Jose Palmer 
Leer my lees (Vlak 6) 3: Tippie en die kunswedstryd 

Підтримка
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks:Boek 1: Tippie en die maanlanding Boek 2: Tippie se eerste wedstryd Boek 3: Tippie en die kunswedstryd Boek 4: Tippie en die eksperiment Boek 5: Tippie leer sokkie Boek 6: Tippie vra vrae Boek 7: Tippie en die legende Boek 8: Tippie hou van verrassings Boek 9: Tippie se vakansieprojek Boek 10: Tippie en die geheim
€2.69
методи оплати
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 32 ● ISBN 9780637005197 ● Видавець LAPA Publishers ● Опубліковано 2024 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 9451720 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM

Більше електронних книг того самого автора / Редактор

4 430 847 Електронні книги в цій категорі