Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word ”¦
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 80 ● ISBN 9780799377392 ● Nhà xuất bản LAPA Uitgewers ● Được phát hành 2015 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 5206390 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM