Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Madelie Human 
’n Man in my Kerskous 

Ủng hộ
Adobe DRM
Bìa của Madelie Human: ’n Man in my Kerskous (ePUB)
Sy is allergies vir mans, en hy het al sy vingers verbrand met ’n vrou…Berna Erasmus is allergies vir mans. Haar ma was ’n orkaan wat haar eie lewe en die mense om haar s’n met haar leefwyse verwoes het, en hierdie appeltjie gaan beslis sorg dat sy ver van daardie boom af val. Haar tannie wat haar grootgemaak het en haar beste vriendin span saam om haar en die aantreklike Ryno Viljoen vir ses weke in hulle strandhuis op Meeubaai saam te gooi. Hulle reken sy moet romanse beleef voor sy dertig word en dalk op die rak bly sit, maar sy verkies haar liefdeservaring tussen die bladsye van ’n boek.Ryno het ’n duur les geleer met slinkse vroumense en hy gaan hom nie weer laat ore aansit nie; hy fokus liewer op sy studies en sy loopbaan. Die ongekunstelde Berna laat hom egter dinge voel wat hy nooit verwag het nie.Is dit net ’n ingebore beskermingsdrang, of is dit dalk die ware Jakob?
€4.56
phương thức thanh toán
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 208 ● ISBN 9781776354955 ● Nhà xuất bản LAPA Publishers ● Được phát hành 2021 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8213831 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

257.183 Ebooks trong thể loại này