Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Susan Olivier 
n Nutsman vir Nadia 

Ủng hộ
‘Nadia moet haar oorlede tweelingsussie se baba teen ’n dwelmsindikaat beskerm wanneer die halfmiljoen rand wat haar suster en swaer aan hul verskuldig is, geëis word. In die proses verwar die sindikaat vir Nadia met haar sussie en sy besluit om te vlug.Sy gaan skuil saam met die baba op ’n plattelandse dorpie by ‘n gastehuis terwyl haar broer meer oor die sindikaat uitvind. Hier ontmoet sy die aantreklike Ewan wat die gastehuis besoek vir besigheid, maar Nadia is dadelik versigtig vir hom. Hy speel te graag die ridder vir elke vrou op die dorp en sy bevraagteken sy sogenaamde sakebesoek.Nadia leer Ewan ken terwyl hy by die gastehuis bly en aanbied om bietjie instandhoudingswerk te doen. Net as sy hom amper begin vertrou wonder sy of hy nie tóg ’n verskuilde agenda het nie. Is hy moontlik self by die sindikaat betrokke?’
€3.97
phương thức thanh toán
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 192 ● ISBN 9781776359431 ● Nhà xuất bản LAPA Publishers ● Được phát hành 2023 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 9196535 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

4.410.784 Ebooks trong thể loại này