Magnifying Glass
Search Loader

Zelda Bezuidenhout 
Die 3 Van Ons 

Support

Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar”s ”n nuwe meisie in die buurt, sy”s so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit ”n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit ”n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol…

€6.45
payment methods
Format EPUB ● ISBN 9781776250332 ● Publisher Pan Macmillan South Africa ● Published 2021 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 8828062 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

90,847 Ebooks in this category