放大镜
搜索加载器

Alma Carstens 
Splinters van liefde 

支持
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Alma Carstens se vorige Romanzas Kaapse draai Tyd sal leer en Luca se obsessie. Kaapse draai: Lani gaan Kaap toe om vir ’n maand lank saam met ’n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou ’n man wat so aantreklik is dit nodig vind om vir ’n vrou te adverteer? Tyd sal leer: Siënna gaan soek ’n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer ’n avontuur as ’n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid? Luca se obsessie: Miranda weier om net nog ’n merkie te word op die kerfstok van ’n lenige Italianer wat op ’n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.
€11.33
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 304 ● ISBN 9780799391602 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6909352 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,870 此类电子书

没结果