放大镜
搜索加载器

Amber Richards 
Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders) 

支持
Adobe DRM
的封面 Amber Richards: Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders) (ePUB)
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek  vir jong kinders wat in honde belangstel.

Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het!

Die boek bevat 21 verskillende foto”s van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik ”n gesinsgunsteling word. Berei 

Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!

€2.85
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071554470 ● 翻译者 Jamie Marais ● 出版者 Babelcube Inc. ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8184428 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

28,824 此类电子书