放大镜
搜索加载器

Brian Fredericks 
Hou jou oë oop 

支持
Ricardo woon in Kewtown saam sy ma, ouer broer, Anton, en sussie, Tracy, wat deurmekaar is met die gangster van die blokke, Capone. Maar voor Ricardo sy oë uitvee, is beide sy ma en broer oorlede, en eindig hy op in ’n wendyhuis agter op Capone se jaart. Hoe moet hy maak, as hy nie eers vir sy girlfriend, Mentha, ’n bord warm kos kan aanbied of ’n Sealy Posturepedic vir hulle kan koop nie?

’n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.
€11.99
支付方式

关于作者

Brian Fredericks het in Elsiesrivier grootgeword. Hy was op skool in Elsiesrivier Hoër, en het verskeie sertifikaatkursusse voltooi in elektriese ingenieurswese by o.m. Northlink College.
Brian doen vryskutskryfwerk. Hy is opgeneem in Nuwe Stories 2, die Woordfeesbundel Bly en Die nuwe Afrikaanse Prosaboek. Hy woon in Belhar.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 296 ● ISBN 9780798182751 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8389746 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,325 此类电子书