放大镜
搜索加载器

Chanette Paul 
Siende blind 

支持
Op ’n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry ’n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in ’n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie. Êrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref ”“ en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.
€16.16
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 393 ● ISBN 9780799361636 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206060 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

106,214 此类电子书