放大镜
搜索加载器

Cheryl Rogers & Frenette van Wyk 
Ompad verby die maan & Die magic van die maan 

支持
Ompad verby die maan – Cheryl Rogers: Op ’n maanverligte aand langs ’n eensame pad kom ’n man wat soos ’n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie ’n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan – Frenette van Wyk: As hy nou ’n sexy Cabriolet gery het of ’n Franse baret gedra het en met ’n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het … Of haar op ’n date gevra het en sy ’n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek … Hel – hoekom is hy nie so romanties nie?
€4.53
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 85 ● ISBN 9780799396607 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7101666 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,870 此类电子书