放大镜
搜索加载器

Dina Botha 
Die Kersfeeslysie 

支持
Adobe DRM
的封面 Dina Botha: Die Kersfeeslysie (ePUB)
Dis baie moeilik om ʼn superma te wees Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davisis ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en’n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat syvan Rent-a-nanny verwag nie.Iewers moet sy egter ’n streep trek en konfronteer die eienaar van dieoppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie ’n vrou is soos sy verwag het nie, maar ’n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kindersweet nie. Elani gee hom ’n snipperige tikkie raad: As hy ooit ’n sukses vansy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marionaanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marionop haar drumpel, gereed vir sy eerste les.Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hybesef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.
€4.46
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9781776354931 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2021 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8213830 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,183 此类电子书