放大镜
搜索加载器

Dina Botha 
Liefde van Haar Lewe 

支持
Esti de Beer se nuwe buurman is steeds onmoontlik aantreklik, maar Omar is nie meer die verliefde tienerseun wat in die vervalle huis langs hare woon nie. Hy is nou ’n kosmopolitaanse prokureur wat nie uit haar sake kan bly nie. Omar met sy ongevraagde besorgdheid herinner haar aan ʼn tyd toe sy werklik gelukkig was, maar ook aan ʼn aand wat sy eerder wil vergeet. Omar de Vries onthou vir Esti goed ”¦ Inteendeel, hy kon nie die snobistiese buurmeisie wat hom om haar pinkie gedraai het uit sy gedagtes kry nie. Die noodlot het haar terug gebring na Jagersville, maar hoe gaan hy haar dié keer laat bly?
€4.50
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780639605364 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7634897 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,870 此类电子书

没结果