放大镜
搜索加载器

Dina Botha 
Liewer as Myself 

支持
Adobe DRM
的封面 Dina Botha: Liewer as Myself (ePUB)
Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand!Stefanie de Villiers kry ’n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy ’n grootsom geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry ’n gelukkigeeinde.Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand en net vir’n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in ’n man belang wat met sylewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterfliken onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltydaangekondig word en hulle ’n huis moet deel.
€4.33
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780639606057 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2021 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8045033 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,403,281 此类电子书