放大镜
搜索加载器

Elizabeth Wasserman 
Anna Atoom en die digitale draak 

支持
Dis somervakansie en tyd vir Darius om op Mon Petit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die Aard Wag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.
€7.99
支付方式

关于作者

El Elizabeth Wasserman is ’n patoloog in privaatpraktyk en buitegewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Sy is die skrywer van die Speurhond Willem- en Anna Atoom-reekse. Elizabeth en haar gesin woon in Welgedacht, buite Kaapstad.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9780624054917 ● 文件大小 3.3 MB ● 年龄 17-12 年份 ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2012 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4533840 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

55,458 此类电子书