放大镜
搜索加载器

Elizabeth Wasserman 
Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp 

支持
Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan.

In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . .

Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: ’n laserstraal wat ’n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat ’n mens ’n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié Super Mega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . .

Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.
€6.99
支付方式

关于作者

Astrid Castle is ’n vryskutillustreerder wat in Vishoek, naby Kaapstad, woon. Sy het al verskeie boeke vir die opvoedkundige mark geïllustreer. In 2012 het sy ’n ATKV Kinderboektoekenning gewen vir haar illustrasies in Spookskip (Tafelberg, 2011).
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 56 ● ISBN 9780624068372 ● 文件大小 7.8 MB ● 年龄 17-10 年份 ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2014 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4534719 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

55,458 此类电子书