放大镜
搜索加载器

Elize Davies 
Allermooiste meisie 

支持
的封面 Elize Davies: Allermooiste meisie (ePUB)
Irma Vermeulen gaan Groenboskloof toe om ‘n nuwe lewe te begin nadat Henry Randall, aan wie sy ‘n kort rukkie verloof was, haar lewe vergal het. Boonop het hy haar in groot moeilikheid laat beland deur haar te blameer vir ‘n ernstige motorongeluk. Almal verwelkom haar met ope arms, behalwe Werner, die befoeterde, stroewe skrywer wat geen vrou vertrou nie. Werner verwar Irma met sy teenstrydige optrede. Hy is meestal aggressief en vyandig, maar tog is hy soms begrypend en simpatiek. Boonop flankeer hy soms openlik met haar en soen haar van haar voete af. Irma verloor haar hart op hom, maar die gerugte van die motorongeluk bereik Groensboskloof en staan tussen haar en Werner. Sal hy haar weergawe van die motorongeluk glo, of gaan dit hul pad na geluk verongeluk?
€4.54
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9781776352807 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2022 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8631759 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,417,607 此类电子书