放大镜
搜索加载器

Elsa Winckler 
‘n Brief vir Reina 

支持
Adobe DRM
的封面 Elsa Winckler: 'n Brief vir Reina (ePUB)
Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op Mc Gregor erf. Maar ‘n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van ‘n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde maak Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma? En wanneer Reina die huis begin opruim, kom sy op ‘n boks vol briewe in die solder af. Met verstomming lees sy hoe haar ouma dit reggekry het om ‘n onmoontlike besluit te neem wat uiteindelik haar kleindogter se lewe moontlik gemaak het. Iewers langs die pad het sy wat Reina is ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan die Here.
€9.99
支付方式

关于作者

Elsa Winckler is ‘n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir die boeke Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 256 ● ISBN 9780796321015 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6425259 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,340 此类电子书