放大镜
搜索加载器

Felicia Snyman 
Liefde met ’n uitklophou 

支持
的封面 Felicia Snyman: Liefde met ’n uitklophou (ePUB)
Met haar besige beroep as ‘n paalfiksheidsinstrukteur, stel Shaylyn nie in ‘n verhouding belang nie. Sy en Cameron, die uiters aantreklike eienaar van die vegklub oorkant haar studio, stamp nie net koppe nie, maar beland ook saam in die vegkryt. Shaylyn dra swaar aan die laste van die verlede. Sy is die voog van haar gestremde suster en het die verantwoordelikheid om haar teen hulle wrede verlede te beskerm. Sy leer egter vinnig in die oë en arms van Cameron dat nie alle mans dieselfde is nie.Die spoke van die verlede stap ook saam met Cameron. Hy besef gou dat Shaylyn sy hart met een hou verower het en sal enige iets in sy vermoë doen om haar te beskerm. Maar ‘n misverstand ruk hulle uitmekaar en moet Shaylyn kies tussen haar eie geluk en haar suster se veiligheid. Gaan sy toelaat dat die verlede en dreigende vrees ‘n toekoms saam met Cameron verwoes? Of gaan die liefde hierdie keer ‘n uitklophou slaan?
€4.49
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9781776358953 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2023 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8799759 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,410,784 此类电子书

没结果