放大镜
搜索加载器

François Bloemhof 
Vergeet my nie 

支持
Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kyk NET se tweede fliekkompetisie met haar vertelling van hoe haar en haar man, Hugo, se liefdespaadjie geloop het. Dit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer – en vind mekaar. Maar só maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . . Kom reis terug in die tyd (1997 tot 2000) vir hierdie twee mense se sonderlinge verhaal. Dis ook ’n reis deur verskillende ruimtes: van Potchefstroom tot Londen tot Kaapstad tot Namibië. Met skerp karakterisering en fyn hantering van emosie het François Bloemhof – wat geen bekendstelling nodig het nie – dié gegewens omskep in die soort liefdesroman wat jy nie dikwels aantref nie. Lees dit. Deel dit.
€12.99
支付方式

关于作者

François Bloemhof is die skrywer van meer as 40 boeke vir die volwasse, tiener- en jeugmarkte. Hy is meermalig in elke kategorie bekroon. François is ‘n vryskut-taalpraktisyn en woon in Durbanville.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 256 ● ISBN 9780624087878 ● 文件大小 2.0 MB ● 出版者 Queillerie ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7383842 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,325 此类电子书