放大镜
搜索加载器

Francois Smith 
Die getuienis 

支持
Hulle albei het dit tog vertel. Dit is wat sy onthou toe sy tussen ’n klomp papiere die uitdruk van ’n ou e-pos van haar kry. Hoe Vader hulle Ventershoop toe gestuur het en toe alles voorsien het, selfs die kar, die petrol. Maar hulle het ooreengekom dat hy ook – in sy woorde – van die wonder sou getuig het. Wat het daarvan geword? 

Die getuienis is ’n egpaar se verslag van ’n reis. Dit is die verslag van drome en visioene, van wonderwerke en vloeke, van bloedverwantskappe en sluimerende woede.
 
 
€10.99
支付方式

关于作者

Francois Smith doseer Afrikaanse letterkunde en kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy debuutroman,  Kamphoer (2014), is met die ATKV-Prosaprys en die Sala vir Beste Debuutwerk bekroon en sy vertaling David Kramer: ’n Biografie is ook met ’n Sala-letterkundeprys bekroon. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 160 ● ISBN 9780624092360 ● 文件大小 0.2 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7910625 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,340 此类电子书