放大镜
搜索加载器

Gabriel Agbo 
Gebed van Jehósafat 

支持
Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar.  Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word deur drie kategorieë verteenwoordig – oorlog, siekte en hongersnood.  Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar.  Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes.  Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings.  En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as ”n oorwinnaar uit te kom. 

Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas.  Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig.  Hulle kan nie misluk nie!  Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke  vind:  Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing.  Ons het ook ”n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer. 

€4.65
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071580882 ● 翻译者 Delaney Hall ● 出版者 Gabriel Agbo ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8049237 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

67,620 此类电子书