放大镜
搜索加载器

Hannes Barnard 
Die wet van Gauteng 

支持
Kapteine Mc Kelly en Mhlanga ontmoet op die misdaadtoneel van ’n mislukte plaasaanval in Muldersdrift. Nog ’n lyk met ’n gapende linkeroogkas word gevind. Dit bring die getal slagoffers wat vanaf Februarie in die Gauteng-area met dieselfde modus operandi vermoor is op ses te staan.
Die wet van Gauteng het ’n eg verweefde Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte, korrupsie en geldwassery. Hoogs leesbaar, aksiebelaaid en meesleurend.
 
€13.99
支付方式

关于作者

Hannes Barnard is op 24 Augustus 1976 in Sasolburg gebore en matrikuleer aan die Hoërskool Dundee in KZN. Sy debuutroman, Halley se komeet, verskyn in 2019 by Wenkbrou, ’n druknaam van LAPA-Uitgewers. ’n Jeugroman, Wolk, verskyn in 2020 ook by LAPA, gevolg deur Roet in 2021. Hannes woon tans in Johannesburg en werk in verkope en bemarking.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780798182386 ● 文件大小 0.5 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8332904 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,325 此类电子书