放大镜
搜索加载器

Helena Hugo 
Die skuiling 

支持
Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby, en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap van diensbaarheid staan voorop vir Berdine in haar droom om ’n kliniek en skuiling op te rig. Berdine leer ken die vernames van die dorp wat dien met onselfsugtige liefde en Dieter Daneel bly steeds in die voorgrond. Met die naamgee-seremonie van die skuiling word die wêreld onderstebo gekeer en Berdine weereens voor ’n keuse gestel.
€9.99
支付方式

关于作者

Helena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos oa Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende
genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en
-vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 256 ● ISBN 9780796323170 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2023 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9149751 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,325 此类电子书