放大镜
搜索加载器

Helena Hugo 
Papierblomme 

支持
Janine was maar klein toe haar ouers dood is en sy die deur tussen haar en Jesus toegemaak het. Net sy het dit geweet. Sy wou ten alle koste wegkom van die klein dorpie waar almal mekaar ken. Haar kans kom toe Greg Walker die Engels klas oor neem. Met drome in haar oë gaan sy Londen toe waar sy groter hartseer leer ken, maar ook die grootste ontdekking van haar lewe maak. Soos papierblomme in die wind, so het haar lewe verwaai. Sal sy dit regkry om die flentertjies weer op te tel?
€9.99
支付方式

关于作者

Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar skryf en vertaal deesdae voltyds. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en – vervolgverhale. Luisteraars sal haar veral vir Blinkwater en Mooi mense onthou. Sy het ook al drie keer die eerste plek in die Sanlam/RSG-skryfkompetisie gewen en haar drama Swane is met ‘n ATKV-Woordveertjie bekroon.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 256 ● ISBN 9780796321435 ● 文件大小 1.9 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7136473 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,380 此类电子书