放大镜
搜索加载器

Helene De Kock 
Debora en seuns 

支持
Debora en haar gesin daag een nag uit die bloute op en maak opslae op die dorp. Die dorpenaars begryp hulle nie, want hulle hou hulle eenkant. Maar Debora-hulle is die mense op wie Margot Scott so lank gewag het. Die mense wat haar lewe sal vól maak. Al waarsku haar ma haar dat mense kom en mense gaan. Die Tweede Wêreldoorlog breek uit en Margot leer dat die liefde vol geheime en hartseer kan wees. Tog is dit liefde wat haar dryf om ’n groot sprong te waag die vreemde in. Een wat haar lewe kan kos . . .
€14.99
支付方式

关于作者

Helene de Kock het aan die Rand grootgeword, aan die Universiteit van Pretoria in tale studeer, en aan verskeie konservatoria onderrig in sang ontvang. Haar eerste kortverhaal is tydens haar tweede jaar op universiteit gepubliseer. Sy skryf voltyds en woon in Pretoria. Daar het reeds talle romans uit haar pen verskyn.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 432 ● ISBN 9780798169608 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2015 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4743306 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

42,802 此类电子书