放大镜
搜索加载器

Helene de Kock 
Helene de Kock Omnibus 13 

支持
’n Omnibus wat twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In ’n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die Laagte sorg Mia Dijkstra (‘n jong predikant) ten spyte van haar skraps besoldiging vir haar suster, Karien. Dis ’n uitkoms as hulle by hul tante kan gaan bly, maar nou moet Mia as kelnerin in ‘n restaurant werk om haar inkomste aan te vul. En sy moet boonop twee mans leer hanteer. In die novelle, Die  skadubelofte, keer Dokter Pierre Greeff na jare se studie uit die buiteland terug om hom op sy tuisdorp te vestig. Maar dit lyk asof hy heeltemal vergeet het van Madel Marais met die oë van ‘n engel… Die ander twee verhale dra  ook albei die De Kock stempel: deernis met die mens, en humor.
€12.99
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 400 ● ISBN 9780798155823 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2011 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 2488536 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,183 此类电子书

没结果