放大镜
搜索加载器

Henk Viljoen & Annette Ligthelm 
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Huistaal 

支持
Piekfyn Afrikaans Graad 7 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring vir graad 7, Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur
• te fokus op kommunikatiewe, teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
• gepaste inhoud en kontekste, en ʼn wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig
• bruikbare werkskedules vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
• ʼn omvattende formele assesseringsprogram vir graad 8, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
• beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede, inhoud en toepaslike assessering by elke aktiwiteit aan te toon
• ʼn volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ʼn neutedop.

Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou!
€11.99
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 280 ● ISBN 9781775891383 ● 文件大小 8.7 MB ● 年龄 17-13 年份 ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2014 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4747695 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

782 此类电子书