放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs 
Die Meisie met Vlerke 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs: Die Meisie met Vlerke (ePUB)
Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in ”n huis op wiele en moet elke paar maande na ”n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik – iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik … Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie – veral nie twee kinders nie.
€8.97
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781776251773 ● 出版者 Pan Macmillan South Africa ● 发布时间 2022 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8828116 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

90,847 此类电子书