放大镜
搜索加载器

Jessica Venter & Rene van Zyl 
Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan 

支持
Adobe DRM
的封面 Jessica Venter & Rene van Zyl: Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan (ePUB)
Blinkpoets die liefde – Jessica Venter. Tanya het meer as ’n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom voel. Hulle kan nie weer die paadjie stap nie. Sy het mos geleer dit kan nie werk tussen hulle nie, maar haar hart stry ewe hard terug. BONUSKORTVERHAAL! Skurwe hande wat raakvat – René van Zyl. Sanmarie se ma wil oor ’n maand trou! Daarom beraam sy en Johan, die oom se kleinseun, ’n plan om die troue te stop. Dis net jammer dat Johan se effe skurwe hande, haar aandag aftrek. Dit voel eintlik half sexy.
€4.50
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 60 ● ISBN 9780799395419 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7082201 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,183 此类电子书