放大镜
搜索加载器

Leon de Villiers 
Erik en die kido-dinges 

支持
Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ’n biblioteek. Maar by ’n kidoteek ruil ’n mens nie boeke om nie. By ’n kidoteek ruil ’n mens kinders om. Wanneer Erik se pa-hulle hom by die kidoteek gaan omruil vir ’n meer gehoorsame en ordentlike krulkop-dogtertjie, beland hy by Meneer en Mevrou de Kommer. Dié twee bekommer hulle oor alles ”“ motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se eie gesin vir nie meer so sleg nie en verlang hy selfs na hulle. Net toe dinge onuithoudbaar begin raak by die De Kommers, ontdek hy ’n oudoteek waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan sy eie ouers ”“ en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!
€6.99
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 72 ● ISBN 9780799362299 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206092 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,410,784 此类电子书

没结果