放大镜
搜索加载器

Lerina Erasmus 
Sondes van die vaders 

支持
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy is ’n reeksmoordenaar wat volgens heeltemal nuwe reëls speel, dus moet kreatiewe maniere gevind word om hom te vang. Hoe gaan dié saak Danny se verhoudings beïnvloed – veral met haar dogtertjie, oor wie haar eksman toesig wil kry? En kan sy in sulke omstandighede ware liefde vind? Die veelsydige en veelbekroonde François Bloemhof is verantwoordelik vir die afronding van Lerina se manuskrip.
€15.99
支付方式

关于作者

François Bloemhof is die skrywer van meer as 40 boeke vir die volwasse, tiener- en jeugmarkte. Hy is meermalig in elke kategorie bekroon. François is ‘n vryskut-taalpraktisyn en woon in Durbanville.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 320 ● ISBN 9780798179072 ● 文件大小 0.4 MB ● 编辑 François Bloemhof ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7025869 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

106,568 此类电子书