放大镜
搜索加载器

Lize Albertyn-du Toit 
Duifeling 

支持
Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is ’n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind – een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie. 
Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter Sara is. Maar die bedreiging wat Piet Boskat inhou, roep die spoke van Sara se verlede op. Kan sy vir haar ’n weg ooptrap om the ontsnap aan die gevare van die hede én van die verlede? En terselfdertyd die mense beskerm vir wie sy so lief geword het?
 
€13.99
支付方式

关于作者

Lize Albertyn-du Toit is gebore en getoë op Bethal in Mpumalanga, en voltooi ‘n honneurs in sielkunde op Stellenbosch. Sy boer saam met haar man op die plaas Vlakkerug naby Riebeek-Wes, en sy het twee seuns. Haar debuutroman, Die kinders van Spookwerwe, was in 2020 op die kortlys vir die Jan Rabie-Rapportprys, asook die ATKV-prys vir prosa.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 336 ● ISBN 9780798184243 ● 文件大小 0.7 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2024 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9352311 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,340 此类电子书